Modulekode | JGL 464 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die module sal studente toerus met vaardighede en kennis om Engels as addisionele taal in die grondslagfase te onderrig. Die student sal die vaardigheid aanleer om Engels as taalstruktuur te gebruik en te onderrig. Aandag word ook aan grammatika en literatuur in die verband gegee.
|
Modulekrediete | 6.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Vroeë Kinderonderwys |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 4 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App